Welkom by die Jakaranda Kinderhuis Geestelike bediening. Ons bedien tans 240 kinders en 22 huisouers op 'n daaglikse basis.
Kyk gerus na hierdie video om te sien wat ons alles doen
Raak betrokke as
- Gebedsvriend
- Vrywilliger
- Donateur
- Bemarker
Kontak vir Maartje vd Westhuizen vir meer info: maartje.vdwesthuizen@gmail.com, sel:0723753965

